Search

"Evil"

Ek love die quote! Dit is sekerlik die enigste ware gevaar in die lewe. Mense wat sleg is en glo hulle is goed. Dis ware boosheid.


'n Uitstekende voorbeeld hiervan is ander wat jou agter jou rug beswadder om beter oor hulself voel, meer waardig. Ek dink jy doen dit omdat jy oortuig is jy is goed. Dalk wil jy my in die grond intrap sodat mense meer van jou hou? Dis "evil", want jy "justify" dit, jy dink nie jy doen iets verkeerd nie. Nog erger, jy gebruik jou geloof om dit te "justify". Dis mos ek wat sleg is en jy wat reg en goed is?


As jy nie met my praat nie, moenie van my praat nie!

Bowenal, as jy my dan nou moet "trash" doen dit teenoor jou eie familie nie myne, dis net "stupid"! Bloed is dikker as water. Tensy jy wil seker maak ek hoor dit? Dit maak jou "evil" en "disillusioned", want jy glo mos jy is goed. 😇

In die woorde van F*kkofpolisiekar: Jy skyn heilig! Die mooiste engel, net soos Lucifer! 🤣


7 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede