Search

Admin

Ek haat die begin van elke jaar, soveel admin. Jy moet vir alles en nog wat nog 'n vorm invul, tot dit by jou ore uitkom. Vir iemand soos ek wat nie eers reguit kan sny op 'n lyn nie, is boeke oortrek 'n totale nagmerrie. DC fix is verseker deur 'n man ontwerp! 🤣

Dis asof die begin van elke jaar glad nie my talente ondersteun nie! 😏


7 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede