top of page
Search

Die suurlemoenfamilie

Soms moet mens vroegoggend voor skool vinnig bietjie pret inwerk. Ontmoet ons suurlemoenfamilie!

Hulle was vir so 'n paar dae 'n diep gelukkige gesin. Dit nou tot ons hulle middeldeur gesny en die lewe uit hulle gedruk het. Die slagting was speels teegestaan deur my kids!

"Mamma, jy het die baba vermoor! Jy het die pappa middeldeur gesny en die mamma pap gedruk. Hoe kon jy? Jy het die hele familie vermoor!" 🥲


Net soos dit verander jy in 'n gesinsmoordenaar en hoop die bure het nie die gesprek gehoor nie! 😂



10 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede

bottom of page