dubbelmaMar 31, 20221 min readDogtersEk moes giggel toe ek die lees! Dit is so waar. 😂Dogters kyk met jou na sulke dromerige ogies, vol verwagting, bewondering en maklik om te beindruk.En hulle dink jy is ryk, skatryk!🤣
Ek moes giggel toe ek die lees! Dit is so waar. 😂Dogters kyk met jou na sulke dromerige ogies, vol verwagting, bewondering en maklik om te beindruk.En hulle dink jy is ryk, skatryk!🤣