Search

Gebede

As ma's ken ons almal hierdie gevoel!

Een van my vriendinne vertel my proestend van haar seun se aandgebed. Sy vertel my hoe mooi hy bid en daar eindig hy met: " God, seën asseblief ons sonde!"

Ek lag my dood. 🤣

Elke keer as ek soos die vrou voel, dan dink ek: "God, seën asb my sonde!"

As ons kinders dit kan bid kan ons ook seker! 😂

2 views0 comments

Recent Posts

See All