dubbelmaJan 1, 20221 min readHappy 2022!Mag julle 'n wonderlike jaar hê, vol geluk, liefde en vrede. Ek het geen nuwejaarsvoornemens die jaar nie. Myne van 2021 is nog ongebruik en in 'n goeie toestand, as iemand 'n offer wil maak! 😉Mag geluk julle bloots ry! 😃
Mag julle 'n wonderlike jaar hê, vol geluk, liefde en vrede. Ek het geen nuwejaarsvoornemens die jaar nie. Myne van 2021 is nog ongebruik en in 'n goeie toestand, as iemand 'n offer wil maak! 😉Mag geluk julle bloots ry! 😃