Kersfees!
Nooit raak mens daaraan gewoond om Kersfees sonder jou kinders te wees nie. Dis asof 'n deel van jou net weg is. Elke tweede jaar.
My plan is om 'n storm los te kook, verlore te raak daarin om die beste weergawe van myself op te dis, met 'n goeie skoot dankbaarheid. Dankbaarheid vir so 'n geseƫnde jaar.
As ek mismoedig raak vra ek myself: "Sal jy eerder 2021 weer oorvat of jou eksman terugvat?" Met 'n gejuig en trompetgeskal, vat ek oor en oor eerder 2021 weer! š¤£
Mag julle 'n wonderlike en geseĆ«nde Kersfees hĆŖ! š