Search

Kintsukuroi

Kintsukiroi is 'n Japanese kunsvorm waar hulle goudstof gebruik om gebreekte erdeware weer te heg. Die skoonheid lê in die herstel van iets wat gebreek was. Om dit mooier te maak as voorheen.


Die simboliek hieragter is dat ons, ons eie swakhede en gebreke moet omarm en aanvaar. Ons is soms te krities met onsself. Loop draaie om ons tekortkominge eerder as om dit te aanvaar. Soms kies ons kies om stukkend te bly, maar heling lê juis in die laslappie herstel. Die optel, saamflans en vasplak. Kom ons doen dit in styl, kom ons doen dit met goud! 😃



4 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede