top of page
Search

Lastige hoesie

Enige iemand met 'n lastige hoesie? Ek verpes dit as mense in verkeinwoordjies praat. Dis nogal "patronising", ek praat nie eers so met my kids nie.🙄


Ek sukkel om my "pose" te hou in sulke gesprek. Dit sal my totaal na drank dryf! 🤣 Dis soos 'n lastige hoesie, maar ons het seker almal 'n ding waarin ons 'n wrewel het. Mense wat oopmond eet is ook nie vêr agter nie.


Kom ons drink op al die lastige hoesies! Daai "kite" kan vlieg! Selfs grootmense het soms hoesstroop nodig! 😂


4 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede

bottom of page