top of page
Search

Mooipraat

Ek verloor dadelik en onwillekeurig my goeie opvoeding wanneer mense vir hulle kinders skree of hulle kwets. Dit gebeur veral teen 'n topspoed as mense dit in my huis met my kinders doen.

Dan is daar ook die mammas wat so afbuk en in 'n kinderstemmetjie met hulle kinders praat. Dit gaan gewoonlik gepaard met 'n eindelose hoeveelheid verkleinwoordjies. Regtig? Dit irriteer my grensloos. Dan wonder ek altyd of dit die kind of die ouer is wat spesiaal is! 🤣

Kan ons nie net "magic create" met ons mooipraat nie?!


6 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede

bottom of page