Search

Viool

Ek sukkel met my 7-jarige, hy is vasbeslote om viool te neem, maar weier om te oefen.

Ek: Jou juffrou sê jy moet 5-7 keer per week oefen.

Hy: Ek wil nie oefen nie!

Ek: Jou Juffrou gaan jou uitskop. As jy wil goed wees moet jy oefen. Wil jy dan nie goed wees nie?

Hy: Nie so goed nie!

Ek kon maar net lag en my kop skud. Vir daai een het ek geen "come back" nie! 🤣


5 views0 comments

Recent Posts

See All

Gebede