top of page
Search

Voete op die grond

Ek kon nie anders as om te 'smile' toe ek die foto weer na soveel jaar sien nie. Drie uiteenlopende vroue, wat hulle gatkant vir die wêreld wys.


Ek dink nie een van ons het ooit konformeer nie. Mense verander mos nooit regtig nie. Nie een van ons het ooit veel erg gehad wat die wêreld van ons dink nie. Tutu of te not! As jy jou uitgee vir 'n toffee sal jy gekou word. Soms moet ons almal maar net lag en ons gatkant vir die lewe wys.


Hê pret, moenie jouself so ernstig opneem nie. Lag, speel, giggel en doen so af en toe iets gewaagd. Iets wat jou bloed laat bruis en die adrenalien laat pomp.


Voete op die aarde. Gat in die lug! 😂


22 views1 comment

Recent Posts

See All

Gebede

bottom of page